Uit "Kwatryne" van I.D. DU PLESSIS [boodskap #11192] |
Thu, 06 November 1997 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Uit "Kwatryne"
I.D. du Plessis
Djokjakarta
In Djokjakarta waar die silwersmede
Geduldig hamer op die wit metaal,
Het ek vir jou - 'n duisend jaar gelede? -
Dié bontgeblomde batikdoek gaan haal.
Duiwe
Bali se singende duiwe
Omsingel die maan in hul vlug
En hang, 'n tros donkerblou druiwe,
Aan die hoë prieel van die lug.
|
|
|
Re: Uit "Kwatryne" van I.D. DU PLESSIS [boodskap #15051 is 'n antwoord op boodskap #11192] |
Fri, 22 May 1998 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Iewers tussen my boeke is 'n reisverhaal oor Indonesië uit die detigerjare
(op 'n vlooimark opgetel vir R2). "Eilande van Smarag" deur ID du Plessis.
Vertel onder andere van enkele Afrikaners wat na die Boere-oorlog daar gaan
boer het eerder as om onder die hiel van Albion te leef.
@igs.net heeft geschreven in bericht
...
> Uit "Kwatryne"
> I.D. du Plessis
>
> In Djokjakarta waar die silwersmede
> Geduldig hamer op die wit metaal,
> Het ek vir jou - 'n duisend jaar gelede? -
> Dié bontgeblomde batikdoek gaan haal.
>
>
>
> Bali se singende duiwe
> Omsingel die maan in hul vlug
> En hang, 'n tros donkerblou druiwe,
> Aan die hoë prieel van die lug.
>
|
|
|